Jy benodigdraadhanger
wit spuitverf
versierings (bv. dennebolle en ou Kersversierings)

wit PVA-verf
verfkwas
kristalkrale
dun wit organzalint
koord
verfkwas
kristalkrale
dun wit organzalint
koord
So maak jy
1 Spuit die draadhanger wit en laat dit heeltemal droog word.
2 Verf al die versierings wit.
3 Ryg 'n paar kristalkrale op verskillende lengtes dun wit organzalint in - een vir elke versiering.
4 Maak die geverfde versierings met 'n stukkie koord aan die linte vas.
5 Knoop die linte met die versierings aan die hanger vas en hang dit voor 'n deur of venster.

(Artikel dink ek was in Idees Tydskrif)