In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Monday, 24 October 2011
Boerseep met Kaiings (Santie)
Boerseep met kaiings.
3,3 kg kaiings,
480gr seepsoda,
9lt water.
Kook alles saam tot dit begin drade trek.Keer seep in 'n sinkbad of kom uit,laat afkoel en sny in stene...
Newer Post
Older Post
Home