Thursday 29 September 2011

Lukwartlikeur





















40 stroopsoet lukwarte
1 l brandwyn
1 l water of room

800 g suiker

skil die lukwarte in stukkies en gooi die brandewyn oor. laat staan vir 10 dae. gooi nou deur ‘n sif en meng met die suikerstroop of soetmelk [ meng die suiker en die room, en laat prut tot al die suiker gesmelt is - of as jy dit met water en suiker wil doen selde metode ] laat die likeur vir 20 dae staan voordat jy dit gebruik