Wednesday 21 September 2011

Bessiemousse-masker











2 bloubessies
1 groot aarbei
3 frambose
2 rooi druiwekorrels
1 eierwit

Verpulp die vrugte.
Klits die eierwit tot stywepuntstadium.
Vou eierwit by vrugtepulp in.
Wend masker vir 15 – 20 minute aan