In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Friday, 29 July 2011
Souttert Resep
450ml melk
1 blik bbeef/tuna/mince
500ml gerasperde kaas
125ml koekmeel
3 geklitsde eiers
1 gekerfde ui
5ml elk sout
mosterdpoeier
pietersielie
2 ml knoffel flokkies
Jy gooi als net bymekaar, klits en bak by 180°C
tot gestol en ligbruin.
Newer Post
Older Post
Home