VULSEL:
3 klein ryp piesangs, fyngemaak
379g kondensmelk (1blik)
15ml suurlemoensap
1 eiergeel15ml suurlemoensap
50ml geroosterde klapper
Voorverhit die oond tot 200C. Meng alle bestanddele, behalwe klapper, giet in tertdoppies. Bak vir 30-40 minute lank of tot stewig. Sprinkel klapper oor.