Thursday 30 June 2011

Malva / Pelargonium Regal


Pelargonium grandiflorum Regal
Blom reg deur die jaar is altyd groen en hou van son tot gedeeltelike skadu.   Hulle maak ‘n baie mooi skouspel as jy ‘n paar van hulle bymekaar plant (almal in een kleur of meng 'n paar kleure bymekaar vir 'n interressante fokuspunt).  Kan in potte of direk in die grond geplant word.