Skil jou aartappels en sny aartappel in 4 stukke/skywe
Gooi in plastieksak en pre-cook in mikrogolf tot gaar
Gooi klomp meel en aromat in die sak saam met die aartappels (die kaas of gewone geur is reg)
Gooi hierby 'n klein pakkie fyngedrukte Simba Chips by (geur van jou keuse)