Pages

Friday 24 March 2017

Maklikste Roomys in die Wereld om te Maak



Maklikste Roomys in die Wereld om te Maak

1 x 397g blik kondensmelk
125ml water
5ml vanilla...
250ml vars room

Metode:
Meng die kondensmelk, water en vanilla in ‘n 2 liter houer. Verkoel 1 uur lank. Klits die room styf en vou by die verkoelde mengsel in. Plaas in die koudste deel van die vrieskas. Verwyder die roomysmengsel uit die vrieskas wanneer ‘n rand van 25mm bevrore is. Klop die mengsel om die bevrore deeltjies deur die mengsel te versprei. Plaas vir minstens 4 uur in die vrieskas tot bevrore. Jy kan jou eie Geure Maak