Pages

Sunday 11 November 2012

Mopaniewurms





1 pakkie gedroogde mopaniewurms
bottel rooiwyn
botter
knoffel, gemaal
sout en peper

Spoel die wurms deeglik af onder lopende water. Gooi dit in 'n pot saam met die wyn en laat dit week vir die beste deel van die dag.

Kook die wurms in die wyn tot die wyn so te sĂȘ verdamp het.
Plaas ´n homp botter in die pot sowel as die res van die bestanddele.
Braai vir ´n paar minute oor hitte.

Bedien op geroosterde Franse brood.

(Die mopaniewurms op die foto is gekook met tamaties, uie en rooirissiesous)