(Dit was agter op die uitnodiging geskryf) Psssst....Hi Daar Hoor jy my? Ek is so opgewonde en bly!!! Dis ekke ja, Klein BABATJIE (baba van)Roos En ek het vir jou `n gunsie kom vra... Ek kan nie meer wag vir my Geboortedag,Vir my mamma se liefde en
haar arms om my sag.Toe dink ek, kom ons hou
`n ooievaarstee, sodat jy vir my mamma `n persentjie en raad kom gee. Die Here is ampertjies klaar met my. (Ek moet net nog `n sterk paar longetjies kry) Ek sal my vlerkies moet ingee; sien, dis wat God van my vra Maar ek sal enigiets doen vir `n hemelse mamma soos (mamma se naam)Melissa