In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Friday, 15 June 2012
Roereiers met kaassous
Hester Strydom
8 eiers, 125ml melk, 1 blikkie sweet corn, 8 snye roosterbrood, gesmeer. 375ml kaassous.
Maak roereiers met melk en eier, roer mielies in. Skep op roosterbrood en gooi kaassous oor. Bedien dadelik
‹
›
Home
View web version