1 eierwit 2½k.suiker 8t gelatien 1½k kookwater Klits eierwit en suiker. Meng kookwater en gelatien. Voeg gelatienmengsel by eierwit en suiker. Voeg 2 druppels kleursel by.( kies self die kleur!) Klits die mengsel vir 15 min. Gooi in gesmeerde pan of bak. Dit stol baie vinnig en rol in klapper. Geniet dit!