Pages

Thursday, 10 November 2011

PIENK PIEKEL EIERS





















1 1/2k asyn
1t pickeld spice"
1 knoffelhuisie gekneus en repies gesny
6 hardgekookte eiers
... 2e beetsap of vars beetwater
Prut asyn en speserye vir 10min
Voeg knoffel by en laat afkoel
Pak jou eiers mooi lossies in jou bottel en gooi deur n siffie jou asyn mengsel oor die eiers .
Neem al die stukkies knoffel en plaas dit in jou botteltjie !!!
N.s Jy kan nou ook skywe rou ui en n stuk seldery stingel in repe sny en in die bottel pak dit lyk mooi en smaak net so lekker laat dit tenminste meer as 1maand staan voor jy dit gebruik
Draai jou botteltjies styf toe en plaas op die rak !!!Helena Kruger"