In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Tuesday, 30 August 2011
Wenk: Koekbak tyd - bakpoeier
Wonder jy of jou bakpoeier nog reg is vir gebruik?
Gooi 2.5 ml van die bakpoeier in 125 ml warm water.
As dit bruis, is dit nog reg vir gebruik.
‹
›
Home
View web version