Pages

Tuesday, 30 August 2011

Skei 'n eier maklik en sonder gesukkel

As jy 'n eier moet skei, breek die eier oop op 'n kleinbordjie.  Plaas dan 'n wynglas omgekeer bo-oor die geel van die eier en gooi die eierwit af deur die bordjie skuins te hou oor jou bak.