125ml suurlemoensap 1 suurlemoen se skil 1 blik kondensmelk 2 eiers geskei Knippie sout 75ml suiker Klits eiergele en voeg by kondensmelk. Voeg suurlemoensap en gerasperde skil by en meng goed. Vul die tert doppies half vol. Klits wit van eiers styf en voeg suiker bietjie vir bietjie by en klits goed na elke byvoeging. Skep bo-op elke doppie bietjie en bak by 140°C tot effens goudbruin.