Wednesday, 12 August 2020

Aromat en Simba Chip Aartappels


Skil jou aartappels en sny aartappel in 4 stukke/skywe
Gooi in plastieksak en pre-cook in mikrogolf tot gaar
Gooi klomp meel en aromat in die sak saam met die aartappels (die kaas of gewone geur is reg)
Gooi hierby 'n klein pakkie fyngedrukte Simba Chips by (geur van jou keuse)
Skud die sak tot die aartappels oral om bedek is met die mengsel
Gooi in pot met redelike warm olie totdat dit warm word, of sommer jou deep fryer en braai tot goudbruin en bros.

Bron: Source Bosveld Bos Kombuis/Lekker Wildsvleis Resepte
Repost Kaalvoet: Barefoot Chef