Pages

Monday 2 June 2014

Marie se spinasiestingels




Marie se spinasiestingels - RSG

 


Bestanddele
spinasiestingels, skoongemaak
neutmuskaat
sout
peper
suurlemoensap
1 koppie bruismeel
1 ml rooipeper
150ml koue water
12½ ml olie
2 eierwitte, styfgeklits
olie vir braai

Metode
Kook die stingels in soutwater tot gaar, maar nie pap nie.
Dreineer goed.
Gooi sout, peper, suurlemoensap en neutmuskaat oor.
Meng die res van die droë bestandele en die water net voor jy begin kook.
Roer die geklitste eierwitte in.
Doop die stingels in die beslag en braai in olie tot goudbruin.
Dreineer op handoekpapier.
Sprinkel Aromat oor vir ekstra smaak.