In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Wednesday, 8 August 2018
VINNIGE KLEINMAAT VETKOEK
VINNIGE KLEINMAAT VETKOEK
Lekker vinnig en maklike vetkoek
Maak 7 tot 8
1 k bruismeel
1 eier
Halwe tl sout
Halwe kop melk of melk en water gemeng
Meng al die bestandele, skep lepels vol in matige warm olie tot bruin en flip dan.
‹
›
Home
View web version