Pages

Tuesday, 15 August 2017

AARTAPEL EN BACON GEREG



AARTAPEL EN BACON GEREG

BESTANDELE
6 groot aartappels in skywe
2 pakkies strip bacon...
1 botteltjie room
1 pakkie gekapte muchroons
Kaas gerasper
Sout en pepper
METODE:
Pak aartappels in bak
Sit muchrooms op
Pak Bacon oor
Gooi sout en peper oor
Meng room met bietjie melk
Bedek aartappelgereg met roommengsel
Gooi kaas oor
Bak vir 1uur of tot aartappels gaar is en kaas gesmelt