Pages

Tuesday 16 May 2017

Patricia se drie-bestanddeel-visvingergereg



Patricia se drie-bestanddeel-visvingergereg
Bestanddele
1 pak x 32 visvingers (kan ook minder wees, afhangend van behoefte)...
1 blik geroomde sampioene
1 koppie gerasperde kaas

Metode
Verhit oond tot 180 grade.
Plaas die visvingers in 'n oondbak, wat met kleefwerende sproei gespuit is.
Gieti die sampioene oor, en sprinkel die kaas bo-oor.
Bak vir 30 minute.
Bedien met rys en groente.