Macaroni en Kaas (Slowcooker)
Resep
500ml (2k) Makaroni of pasta vompies van jou keuse4e Botter of Olyfolie3 Eiers, geklits125ml ( ½ k)Suur room of gewone yoghurt2k Cheddar kaas, gerasper75g (½k) Koekmeel 500ml WaterSout en Peper na smaak
Metode:1. Kook die pasta in water vir 6 minute met ‘n bietjie olie. Spoel en dreineer. Ek doen dit so omdat dit verhoed dat die pasta aan die einde van die kook proses in die hutspot, nie een soliede massa vorm nie.
2. Plaas die pasta onder in die hutspot. Meng die botter, geurmiddels, meel deur die warm pasta.
3. Meng die water, eiers en suurroom saam en giet oor die pasta. Sprinkel die kaas bo-oor en maak toe. Maak gaar op high vir 3 ure.