Pages

Monday, 25 July 2016

BROOD EN BOTTERPOEDING




BROOD EN BOTTERPOEDING
6 dik snye witbrood (korsies verwyder),
margarien
appelkooskonfyt
80ml kaneelsuiker
1 kop pitlose rosyne(opsioneel)
1 liter melk
4 eiers & 200 verhitte loperige stroop.
SMEER snye met marg en konfyt. Sny in vingers/driehoeke.
Plaas broodvingers/driehoeke in gesmeerde oondbak sprinkel kaneelsuiker en rosyne oor.
Pak nog laag vingers, marg & konfyt, kaneelsuiker &rosyne.
Klits eiers en melk goed saam en giet bo-oor lae.
Bak 35-40min in voorverhitte oond op 180g tot poeding gestol is. Haal uit en giet stroop bo-oor. Dien warm op met vla