Pages

Thursday 21 July 2016

Beer se groentebraai




Beer se groentebraai
Tydens ’n episode van Kampkos het Beer Adriaanse ’n smullekker groentebraai-gereg voorberei.

Bestanddele
    
Instruksies
  1. Sny die eiervrugte vertikaal in dun skywe. Smeer elke kant met bietjie olyfolie en sprinkel van die braaisout bo-oor.
  2. Pak die skywe op die rooster en smeer dit telkens met olie soos jy dit omdraai en met speserye besprinkel.
  3. Smeer die mielies met botter en pak dit op die rooster. Gebruik die blare om die eiervrugte en die mielies mee te rook: Druk handevol mielieblare reg onder die groente in die vuur.
  4. Vir die poeding kan jy die appels lank voordat jy dit afhaal net só op die rooster sit. Uiteindelik sal hy oopbars en dan kan jy ’n lekker homp jogurt in die middel van die appel laat insmelt.
  5. Breek dan die pekanneute en bedek die jogurt met neute en heuning.