Pages

Tuesday, 26 April 2016

Martie se toffieappels



Martie se toffieappels
Martie gebruik ’n ou familieresep vir haar toffieappels, maar hou ’n suikertermometer byderhand om die suikerkook makliker te maak.


Bestanddele
    
Instruksies
  1. Meng al die bestanddele in ’n swaarboom-kastrol. Voeg kleursel by.
  2. Roer oor matige hitte op stoof totdat al die suiker opgelos is en die mengsel begin kook.
  3. Hou op roer en laat mengsel kook tot dit 138°C bereik. Haal af van stoofplaat en plaas op kokende water om te voorkom dat dit hard word voordat appels daarin gedoop is.
  4. Plaas klaar gedoopte appels op gesmeerde bakpapier of silplat tot hard en gestol.
  5. Versier nou na hartelus.