In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Sunday, 6 September 2015
JB se beet blatjang
JB se beet blatjang
Bestanddele
5 rou bete, gerasper,
150g uie, gekap
150g appels, geskil en gekap
40g bruinsuiker
¼ eetlepel vars gemmer
80ml bruin asyn
knippie sout
Metode
Plaas alles in kastrol.
Laat dit prut tot beet gaar is en die suiker opgelos is.
Gooi in gesteriliseerde glasbottels.
Laat dit afkoel. Sit deksel op.
‹
›
Home
View web version