Pages

Wednesday, 9 April 2014

WORTELKOEK




WORTELKOEK
4eiers.
500ml suiker....
250 ml olie.
625 ml bruismeel.
5ml koeksoda.
5ml kaneel.
1 ml sout.
750ml gerasperde wortels.

Metode: klits die eiers en suiker saam tot romerig voeg olie by en klits goed meng droe bestandele en voeg by eiermengsel voeg wortels by en meng liggies jy kan halwe kp gekapte neute byvoeg skep in 2 panne bak 40 min by 180 tot gaar keer uit en laat afkoel.
VERSIERSEL:
100ml sagte botter.
700ml versiersuiker.
200 ml gladde maaskaas.
2 ml vanilla.
125 ml gekapte neute.
Meng botter en versieruiker deeglik voeg maaskaas en vanill by en meng tot glad smeer tussen le en buite om koek strooi neute oor plaas in yskas om goed styf te word.