In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Tuesday, 10 December 2013
Salami en Kaasbroodjie
Koop 'n pakkie deeg by bv Spar. Breek stukke af en druk effens plat, sit salami en 'n blokkies kaas binnein. Vou toe en bak in die oond tot gaar.
‹
›
Home
View web version