Metode Sif meel, bakpoeier, koeksoda en sout saam. Meng water, asyn en olie. Roer die helfte van die vloeistof by die droĆ« bestanddele. Meng tot glad. Roer die res van die vloeistof by om ‘n loperige beslag te vorm. Giet 100ml beslag op ‘n keer in ‘n verhitte gesmeerde braaipan. Braai pannekoek aan beide kante tot goudbruin en gaar – resep voldoende vir 6 pannekoeke.