In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Wednesday, 6 November 2013
Skons met olie
Joyce Swart
...
as jy olie wil inhe ~ my skons gebruik 2k meel, 4 teel bakpoeier, kwartteel. sout. Gooi kwartkop olie in koppie, plus 1 eier, en vul op met water & melk en klits. Maak aan tot slap deeg en bak tot goudbruin. Eet dieselfde dag.
‹
›
Home
View web version