In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Wednesday, 30 October 2013
Vrugtevlekke
Vrugtevlekke moet net met kookwater afgespoel word en dan moet die materiaal in die son drooggemaak word.
Om vrugtevlekke uit te haal. Sprei die stuk oor ‘n kom, gooi kookwater tweemaal daarop, en droog dit in die son. Moenie seep gebruik nie.
‹
›
Home
View web version