In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Wednesday, 30 October 2013
Appels
Appels word makliker geskil indien dit vooraf ‘n paar minute lank in kookwater lê.
Gebakte appels sal nie plooi indien jy ‘n paar klein snytjies in die skil maak voor hulle oond toe gaan nie.
‹
›
Home
View web version