In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Friday, 7 June 2013
Tamaties
Wenk - Tamaties:
As tamatie- en uiemoes gemaak word vir braaivleis of ander geregte, gooi 'n kwart koppie melk op die end by en roer goed. Dit voorkom sooibrand.
'n Knippie kerriepoeier by tamatiesop verbeter die smaak.
‹
›
Home
View web version