Pages

Tuesday, 11 June 2013

Marinaa se braaisous

Mariaan Faurie Erasmus

Ek nou die dag die resep erens op fb gesien. Gebruik 2kg Tamaties waarvan die kern en pitte verwyder is, 2 koppies suiker, kwart koppie appelasyn, half teelepel sout.
Versap die bestandele saam en kook by 'n lae hitte vir ongeveer 1 uur. Roer gereeld.
Gooi deur 'n sif om stukkies te verwyder Voeg 1 verpoeierde Vitamien C tablet by om die kleur te behou.
Vries of lĂȘ die tamatiesous in vir latere gebruik. Rissiepoeier of paprika kan voor die kook proses bygevoeg word vir smaak.