Pages
▼
Thursday 27 June 2013
Maklike waffels
Maklike waffels
◾3 koppies Koekmeel
◾3 eetlepels suiker
◾1 eetlepel bak poeier
◾1 teelepel sout
◾3 groot Eiers
◾3 1/4 koppie Melk
◾1 koppie Botter ongesout, gesmelt
◾1 eetlepel vanilla essence
◾1 teelepel lemoen or suurlemoen zest opsioneel
◾ kookolie vir die pan
◾ Stroop, aarbei sous, roomys, room net waarvoor jy lief is op jou waffel
Klits saam die meel, suiker, bak poeier en sout in 'n groot bak om dit lug te gee, sit eenkant.
Plaas eiers in 'n groot bak en klits net totdat dit opgebreek is.
Voeg die melk, gesmelte botter, vanilla en zest (as jy dit gebruik) by, en klits totdat eweredig gemeng is.
Voeg die melk mengsel by die meel mengsel en roer met 'n lepel totdat meel gemeng is. (daar gaan miskien 'n paar klonte wees)
Maak jou waffle pan warm tot die vervaardiger se instruksies.
Wanneer warm, smeer 'n bietjie olie op en sit die mengsel in, totdat dit goud bruin is.
Bedien met stroop, roomys, aarbei sous of wat jou hart begeer.