Naomi le Roux
KOEKSODA : wenke wat werk.
*...Yskasreuke:
Plaas n oop houer met droë Koeksoda in die yskas- of vrieskas om slegte reuke te absorbeer. Roer dit elke 2 weke om en vervang die koeksoda elke 2 maande.
... *...Vullissak-drom.
Om 'n vullisdrom skoon en reukvry te kry, was dit met warm seepwater en 1 teelepel droë Koeksoda uit.
*... Katsand Reuke.
Gebruik volgende keer droë Koeksoda om die reuk uit die katsand te verwyder. Bedek die boom van die katsandboks met een laag koeksoda en bedek dit met 3 lae katsand.
*... Verstopte Kombuis- of wasbak dreine:
Gooi 4 tafellepels droë Koeksoda elke week in die drein en spoel met kookwater. Al die vetaanpaksels sal oplos en wegspoel.
*... Verbrande potte- en panne:
Week die pot- of pan met 3 tafellepels droë Koeksoda in bietjie water voordat jy dit was.
*...Haarborsels- en kamme:
Was kamme en borsels deur dit in die badkamer wasbak te week in 1 teelepel Koeksoda en water. Was daarna gewoonweg.
Robertsons
Bicarbonate of Soda (Koeksoda)See More