Naomi le Roux
Hoender in vrugteblatjang
Bestanddele:
75 ml Worcestersous
75 ml Tamatiesous
10 ml droe Mosterdpoeier
10 ml Kerriepoeier
75 ml Fyn appelkooskonfyt
100 ml Vrugteblatjang
20 ml Suiker
12 Hoenderporsies (boudjies, dye of borsies)
10 ml Sout
Voorbereiding: Was hoender en druk droog met handdoekpapier.
Metode:
1. Meng die eerste 7 bestanddele goed en doop die hoenderstukke daarin.
2. Pak hoenderstukke in oondskottel met deksel. Giet oorblywende sous oor hoender.
3. Geur met sout.
4. Sit die deksel op en bak 1 - 1½ uur in voorverhitte oond by 180°C (350°F) of tot gaar.
5. Haal deksel af en bak nog 15 - 20 minute tot goudbruin.