In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Monday, 20 May 2013
Santie se Caramel Treat
Santie Theunissen Potgieter
My eie resep!!!
Ek het n blikkie caramel sous 1 ste in gegooi, toe n fyn gekapte crunchie en die bolaag is kondensmelk met rum wat vooraf eers in die vrieskas was!!!! Dit was heerlik!
‹
›
Home
View web version