In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Thursday, 25 April 2013
TAMATIE EN MOSSELPASTA
Bestandele
1
pak spaghetti
2 blikkie tamatie en uiesmoor
2 blikkies gerookte mossels of oesters
250g room
METODE
Kook spaghetti tot al dente.
Gooi die tamaties en mossels in 'n pot en verhit.
Voeg die room by en meng met die spaghetti.
‹
›
Home
View web version