Pages

Tuesday, 4 December 2012

Garam Masala - Maak jou eie

Garam Masala wissel van streek tot streek, maar hier is die basiese resep  (Ons plaas dit sommer so in Engels en Afrikaans vir maklike verwysing na name op die pakkies in die winkels):

Garam Masala

3 Tablespoons Cumin Seeds  (Komyn)
1 Tablespoon Black Peppercorns  (Swart Peperkorrels)
2 Tablespoons Coriander Seeds  (Koljander)
8 Cardamom pods  (Kardemom)
6 Whole Cloves (Kruie Naeltjies)

Meng alles saam en verwerk tot fyn.

Jy kan ook die volgende byvoeg volgens smaak, na gelang van jou resep: 
·         cassia leaf or bay leaf  (Lourierblaar)
·         chilli
·         cinnamon (Kaneel)
·         nutmeg  (Neutmuskaat)