Pages

Tuesday 6 November 2012

Skottelgoedwassers Seep

Anneke De Wit

Vir julle wat skottelgoedwassers het - maak jou eie skottelgoedwasser seep met 50/50 koeksoda en boraks, gebruik 2 eetlepels per was. As jou skottelgoed dof is - verminder dit. Gebruik ook asyn as afspoelmiddel - jy moet die eerste keer die houer waar jy die spoelmiddel gooi volmaak met asyn, 'n siklus deurwas en weer volmaak met asyn. Met hierdie verminder skadelike effek van gekoopte seep op jou masjien