Pages

Wednesday 7 November 2012

Bettie se smullende blomkoolskottel





Bestanddele

1 blomkool, gaar gekook
1 blikkie hoenderroomsop
1 koppie gerasperde cheddarkaas
1 koppie dagoud broodkrummels

Metode

Breek blomkool op in stukkies.
Plaas dit onder in 'n vuurvaste bak.
Bedek met die sop, dan broodkrummels, kaas, en stip klontjies botter bo-op.

Bak teen 180grade vir 'n halfuur.

(RSG)