Pages

Monday 8 October 2012

ROEREIERS MET PANGEBRAAIDE BROOD





ROEREIERS MET PANGEBRAAIDE BROOD - Die Nataniƫl Tafel

RESEP

4 Eiers
1 Eetlepel botter

METODE

Klits eiers. Smelt botter in medium warm pan. Gooi geklitste eiers in en wag vir borrels op die bokant en breek (roer) dan stadig met eierspaan. Verwyder na 3 minute. Sprinkel sprietuie bo-oor en bedien saam met pangebraaide roosterbrood.