Pages

Friday, 14 September 2012

Sous vir vleis / steak

Marieta Jonker se "Monkey gland" sousie vir steak:

6 e blatjang, 6 e tamatiesous, 3 e wocestersous, 4 e asyn, sout en peper, bietjie suiker, 1 groot ui gekap. Kook alles saam oor lae hitte.