Bestanddele 200 g Gerookte snoek 200 g gerasperde Cheddarkaas 2 k Melk 4 Eiers 1 t droë Mosterd 1 fyngekapte ui 2 e Meelblom Pietersielie
Sout & Peper na smaak
Metode Meng al die bestanddele en gooi in 'n gesmeerde vuurvaste bak en bak tot ligbruin. Sny in blokkies en bedien warm op gekerfde slaai.