500g pasta - al dente gekook 500 ml vars room 150 - 200g blou kaas
Varsgemaalde swart peper
Breek bloukaas en stukkies en voeg by room in n kastrol. Verhit oor stadige hitte totdat kaas gemelt is. Voeg varsgemaalde peper by na smaak. Bedien oor warm pasta met ekstra peper indien verkies.