Bestanddele: 500 g witbroodmeel 500 g bruinbroodmeel 1 pakkie kitsgis 1 E sout Ongeveer 2½ koppies water 1 t vet genoeg vet of kookolie om in te bak
Metode: Knie die broodmeel, kitsgis, sout, water en vet saam. Laat dit rys. Rol dit in bolletjies en laat dit verder rys voor dit in die vet gebak word.