In en om die huis
Pages
(Move to ...)
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
▼
Thursday, 19 July 2012
Oulike idee vir Ooievaars
Amanda de Vries
Versier 'n kersie. Gee aan elke gas een om huistoe te neem. Wanneer die Mamma en Pappa hospitaal toe gaan vir die bevalling word die kersie aangesteek en hulle drie word aan die Vader opgedra vir Sy beskerming.
‹
›
Home
View web version