Bestanddele: 1 Kop stroop: 1 Lb Margarien, verkieslik Stork 3 Kop suiker: 1 Pakkie koeksoda (Daai klein pakkies ma dis presies 4 telepels, skuus ek het nie so vir julle gese nie), 2Tl Karamel geursel: 8 Kop meel Knippie sout,
METODE: Meng alles behalwe die meel,. Gooi meel by en as die deeg te styf is gooi bietjie water by,.
Voer deur vleismeuletjie. Sit 2 koekies met Karamel in die middle teen mekaar,. LEKKER EET, MET KOMPLIMENTE VAN MY,. XX